Janie Bay My Lief Feat Majozi amp Early B Official Video











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=stDQ0jc_CbM

Get it digitally everywhere: https://warnermusicsa.lnk.to/My_Lief • • Song Written by Janie Bay, Majozi Early B • Composed by Janie Bay • Produced by Dee Graaff Productions Janie Bay • Mixed by Dee Graaff Productions • Mastered at Kelsey Mastering • Music video: • DOP Director - Damiane van Reenen • Producer - Marguerite van Eden • Grips - Frits Visser Ibby Bukuru • Makeup - Anna Pepper • BHS Cover Photo - Anna Pepper • LOCATION: • Thank you Deon Steyn for allowing us to film on your amazing land • Thank you Linda Paul Botha for the crew cottage • Liefling • Ons ken mekaar al so lank • Die lewe het 'n rowwe kant • Dit het ons deurmekaar gemaak • Die donker, • Die donker het ons aangeval • Die reën het ons skoon gewas • Dit is 'n tweede kans verhaal • Dalk kan ons weer 'n keer • Weer en weer aan die anderkant uitkom • Weer geleer om meer te gee • En ons weet nou weer • My lief, • Ons is in dit vir die lange duur • My hart brand soos 'n vuur • Al maak jy my crazy • My lief, • Ons is in dit vir die lange duur • My hart brand soos 'n vuur • Al maak jy my crazy • My love, • I'm giving all I have to you • I'm always here to see you through • And help you through the dark • And I know • It feels like we've lost all control • But you will always have my soul • Forever in my heart • • Dalk kan ons weer 'n keer • Weer en weer aan die anderkant uitkom • Weer geleer om meer te gee • En ons weet nou weer • My lief, • Ons is in dit vir die lange duur • My hart brand soos 'n vuur • Al maak jy my crazy • My lief, • Ons is in dit vir die lange duur • My hart brand soos 'n vuur • Al maak jy my crazy • Saam gaan ons die lewe in al kry ons ook daai stoot en stampies • Ons loop ‘n pad en vir alles skat het ek soveel dankies • Ek's nie perfek nie jy aanvaar my net vir wie ek is • En ek vir jou my skat, al werk jy op my laaste nerve • Want jy’s my meddie, my motjie, my main cherrie • En ek's jou outjie en as outjie voutjie maak, maak jy dit reg hier • My hart brand soos n gellie • My liefde vir jou is heavy • Baie het nie saam gestem nie • Nie geken wat ons twee ken nie • Nou's ons steady

#############################









Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org