Krieket Ons voorskou van die Krieket Wêreldbeker
>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=tTSkIJpzlEg
Die Krieket Wêreldbeker het uiteindelik in Indië begin, en die Engelse is sommer op dag een geskok deur 'n uitstekende Nieu-Seeland! Indië is sekerlik die gunstelinge op tuisgrond, maar Suid-Afrika is definitief meer as net 'n buiteperd! • Ons het die spanne, wie die gunstelinge is en watter spelers om voor uit te kyk met Werner Erasmus bespreek! • Kyk gerus! • Besoek Werner se Twitter blad by / werries_ . Werner het ook 'n YouTube kanaal waar hy talentvolle jong krieketspelers identifiseer. Jy kan dit hier besoek • https://youtube.com/@sacrickettalent?... • Kyk gerus en laat weet wat julle dink! • 00:00 Welkom • 00:12 Engeland kry pak slae teen Nieu-Seeland in openingswedstryd • 02:42 Watter spanne gaan deelneem aan die Wêreldbeker? • 03:06 Wie dink jy is die gunstelinge in hierdie toernooi? • 03:16 Indië is die oorweldigende gunstelinge • 03:47 Die snelboulers gaan ‘n groter rol speel as wat mens dink • 05:00 Die gasheerland wen van 2011 af die toernooi • 05:30 Indie se wedstryd teen Pakistan al lankal uitverkoop! • 05:56 Pakistan kan dalk vir Indië die eerste keer ooit in WB wen • 06:49 Hoe lyk Australië se kanse? • 07:47 Pakistan kan baie goed doen • 08:27 Nieu-Seeland het nog nie eers hulle beste span nie! • 08:59 Die Engelse het ‘n probleem met hulle boulaanval • 10:43 Wie is die buiteperde? • 11:43 Nieu-Seeland kan nooit onderskat word nie • 12:40 Die reël rondom die superboulbeurt is verander • 13:46 Kom ons praat oor die Proteas! • 14:48 Vraagtekens oor ons boulaanval • 15:14 Nasser Hussein se opinie oor Suid-Afrika • 17:36 Ons moet net die “Choker”-etiket afskud! • 20:02 Wie dink jy gaan die beste boulers wees in die toernooi? • 21:34 Wie gaan ons mees suksesvolle bouler wees? • 22:27 Die Proteas het wedstrydsoefening gekort • 23:05 Kom ons praat oor die kolwers • 24:38 Wie gaan die verrassing van die toernooi wees? • 25:51 Ons behoort darem teen Sri Lanka te kan wen • 26:58 Die tye om te kyk werk so mooi uit! • 28:03 SA Krieket het baie Indiese ondersteuners! • 28:46 Volgende op Kolfbeurt Krieket!
#############################
