‘Hunting Emma’ ‘Jagveld’ trailer











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=tiHsdy9npSc

https://numet.ro/jagveld-c • ‘Jagveld’ [‘Hunting Emma’] • Elke man vir haarself. • Coming to Nu Metro on Friday 17th March, 2017: numet.ro/jagveld • Emma le Roux is op pad huis toe — die familieplaas in die Groot Karoo. Mooi, sagte Emma, die pasifis en laerskool-onderwyseres. Sy het hierdie roete al ’n duisend keer gery, sonder voorval. Maar nie vandag nie. • Want haar paaie gaan kruis met Bosman, Baz, Jay, Boela, AJ en Piet. Bosman is die baasbrein van die dwelmsindikaat. Hy is ’n psigopaat. Meedoënloos en geweldadig. Baz en Jay is sy meelopers, moordenaars, monsters. AJ en Boela, die rykmansseuns wat hoop om geloofwaardigheid en vinnige geld in dié wêreld te maak. En Piet, die bangbroek, die swakkeling wat alles en enigiets vir sy neef Bosman sal doen. Emma sien hoe dié ses ’n polisieman skiet. En hulle sien vir haar. • Nou jag hulle haar soos ’n dier in die Groot Karoo. • Cast: Leandie du Randt, Neels van Jaarsveld, Tim Theron, Bouwer Bosch, Tertius Meintjies, Edwin van der Walt, Luan Jacobs, Danie Putter, Drikus Volschenk, Albert Maritz, Lee-Ann van Rooi • Director: Byron Davis • Music: Schalk Joubert • Running time: 103 • Age restriction: 16 L V • Language: • #Jagveld

#############################









New on site
Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org