Bakkie jag Episode 1 DIE Natshoot LOUNGE
>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=udQD_58MRhs
Kuier saam met Adam Tas en Ricus Nel in DIE Natshoot LOUNGE. Hulle gesels so bietjie 30-06, .308, Kalahari Ferrari, bakkie jag en Hardekole. Elke 2 weke kuier 'n gas in DIE Natshoot LOUNGE, so maak seker om jou ook te kom tuismaak saam met Adam en sy gaste, om te sien wie sê Sê wie oor 'n verskeidenheid van jag en vuurwapen aangeleenthede, ordinansies en wetgewing, sodat jy jou reg om 'n vuurwapen te besit kan geniet. • #natshoot #dienatshootlounge #adamtas #ricusnel #triggercam
#############################
