Daaglikse Oordenking 19 September 2022
>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=zt0BwNTTaaU
👇🏼Volg die link om ‘n bydrae te maak:👇🏼 • 👉🏼 https://bit.ly/payfast-ALS 👈🏼 • Hebreërs 10:24-25 (DB) Laat ons gedurig maniere soek om mekaar opgewonde te maak om goeie dinge vir mekaar te doen en lojaal teenoor mekaar te wees. Juis daarom moet ons gereeld bymekaarkom en nie sommer wegbly nie, al doen party van julle dit moedswillig. Laat ons mekaar se hande vat en mekaar daarmee help, veral as ons daaraan dink dat dit nie meer lank is voor die Here weer kom nie.
#############################
