Ricus Nel Khaki Amptelike Musiekvideo











############################# Video Source: www.youtube.com/watch?v=53jVvv2iQA4

Luister of koop 'Khaki' hier - https://RicusNel.lnk.to/KhakiMB • Volg Ricus Nel op sosiale media: • TikTok - https://www.tiktok.com/@ricusnel?_t=8... • Facebook - https://www.facebook.com/ricus.nel.14... • Instagram - https://instagram.com/ricusnel?igshid... • _____________________________________________________ • Lirieke: • Dis vrydag aand en eks verveeld • Ons lê al in die kooi • Al my pelle het gaan jag • En ek was ook genooi • My keel raak droog • Ek loer vir Ma • Se sy maak toe jou oog • Maar hoe de hêl moet ek dan slaap • As my 308 en my pyl en boog • Die heeltyd by my spook • Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie • Steek die vure aan dan braai ons n skaapie • As die bure kla dan maak dit nie saak nie • Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade • Dan dans jy in jou mini rok en ek in my khaki • My vrou raak mooi • Sys n lekke nooi • Ekt eintlik al vergeet • Dat sy vuur kan maak • En n dop kan gooi • Sys oulik man jy weet • Ek kyk vir haar sy kyk vir my • Ek jaag haar om die erf • Maar hoe de hel moet ek haar vang • As sy n waewiel maak • En my stoom opraak • En die liefde in my kook • Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie • Steek die vure aan dan braai ons n skaapie • As die bure kla dan maak dit nie saak nie • Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade • Dan dans jy in jou mini rok en ek in my khaki • Ons moet dit weer doen • Ek sal jou weer soen • Net ek en jy • Kyk die aand is klaar verby • Ons moet dit weer doen • Ek sal jou weer soen “mwah” • “Mamma is die pap al reg, eks besig om gaar te word voor die vleis.” • Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie • Steek die vure aan dan braai ons n skaapie • As die bure kla dan maak dit nie saak nie • Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade • Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie • Steek die vure aan dan braai ons n skaapie • As die bure kla dan maak dit nie saak nie • Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade • Dan dans jy in jou mini rok en ek in my khaki • Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade • Dan dans jy in jou mini rok en ek in my khaki • O dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade • Sit nou weer die ligte af maar ons gaan nie slaap nie

#############################









Content Report
Youtor.org / Youtor.org Torrents YT video Downloader © 2024

created by www.mixer.tube