Almal bak mooi broodjies by Hessequa Heritage fees











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=v8l5x-9YrDQ

Die eerste Hessequa Heritage-fees wat Saterdag 23 September op dié kusdorpie aangebied is, was 'n klinkende sukses met 'n totaal van 203 hardlopers en stappers wat deelgeneem het. • Met Nasionale Erfenisdag op 24 September in gedagte, het die organiseerders besluit om na afloop van die veldwedlope 'n Brood- en Beskuitfees aan te bied. Dit het groot belangstelling, nie net onder die baasbakkers (manne en dames) uitgelok om in te skryf vir die kompetisie nie, maar ook onder almal wat die dag bygewoon en van die kans gebruik gemaak het om die beskuitblikke te vul. • Vier gedeeltes van Stilbaai se staproetes was gebruik en daar was heelwat geskiedkundige besienswaardighede op die roetes. Die 16 km Manswenner waar 81 persone deelgeneem het, is Leon Adams van Riversdal en die Dames-afdeling is deur Francis Matthee gewen. • Lees meer by: http://bit.ly/2y7bCuE • Video: Wilma Adamson, Suid-Kaap Forum

#############################









Content Report
Youtor.org / Youtor.org Torrents YT video Downloader © 2024

created by www.mixer.tube